Friday, November 03, 2006

Sit dit af!



As my friend Ant pointed out, "Sit dit af!" by Johannes Kerkorrel is a fitting tribute to PW Botha and should be played at the funeral for old Pieter Whillem.

On the question of him having a state funeral, I say; yes by all means, just as long as it is a non-state funeral.

SIT DIT AF!
Die ander dag toe voel ek lam
Ek wou 'n klein bietjie ontspan
En 'n boer maak 'n plan
Ek sit my TV set toe aan
Jy sal nie glo wat ek sien
Op my TV screen
Dit was 'n nare gesig
Dit het my heeltemal ontwrig
Dit was 'n moerse klug
Dit was PW se gesig
En langs hom staan oom Pik
O, ek dog ek gaan verstik
Sit dit af x4
Want dit was 'n helse straf
Ek stap kombuis toe, kry 'n bier
En skakel oor na TV 4
O my God wat het ons hier
Wat my TV screen ontsier
Is daar nêrens om te vlug
Van daai man se mooi gesig ?
Met sy vinger in die lug
Gaan hy my lewe net ontstig
In die programme op die lug
Sien jy net PW se gesig
Ek vat jou nog 'n wed
Al die bure het M-net
Sit dit af
Ek sê jou dit is finaal
Voor hulle my kom haal
En ek met al my verstand
In die gestig beland
As daar iets is wat my kwel is dit my TV stel
Hey - sit dit af Sit dit af x 4
Want dis 'n helse straf

Thank (g)O(d)K Now.

No comments: